
Better gaan jy nie kry nie, sy is DIE BESTE!!
Laat jou soos die mooiste vrou op aarde voel, sy is n vriendin 1000 en dan maak sy jou so stunning voel en lyk you will rock everywhere you go turning heads.
Sy het laat ek op my eie trou dag begin huil oor hoe mooi sy my gemaak het ek kon vir myself nie ophou kyk nie
Kan nie wag weer in haar make-up stoel te sit nie
Dankie liefste B






